gnoom na die soveelste familierusie oor politiek (die gedig kan ook heet die soveelste politieke rusie tussen familie) desondanks die vermaning van die familiehoof: hou tog by koeltjes en staaltjies het selfs die woord mikrogolfoond gelaaide status die vraag wie drink koffie wit of swart ’n finale keuse ou griewe word van politieke glosse voorsien terwyl gesigte uit dieselfde munt na mekaar skree vuiste op tafel dawer sagter stemmers met handgebare pleit om ’n spreekbeurt blyk dit duidelik definitief ons...

geluksvogel illustratie

Dit artikel is alleen toegankelijk voor Zout-abonnees.

Log in als u al abonnee bent.
Klik hier als u abonnee wil worden - voor 6,60 euro per maand ontvangt u het kunst- en cultuurmagazine voor het Zuiden. Sluit u nu aan!

Abonneer nu